TamlynWesselsVEVO
10/3/2024
Tamlyn Wessels - Klein Bietjie (Official Music Video)
Official Music Video for "Klein Bietjie" by Tamlyn Wessels.  
Download or stream here - https://selectmusiek.lnk.to/KleinBietjie  
 
Follow Tamlyn Wessels on Social Media:  
Instagram - https://www.instagram.com/tamlynwessels_official?igsh=cTk3bDkzYmQ2azdl  
TikTok – https://www.tiktok.com/@tamlyn_wessels?_t=8qEdiZuBkGc&_r=1  
Facebook - https://www.facebook.com/profile.php?id=100092685397015  
 
Music Video Director/DOP/Editor: Gerduan Kemp Photo & Film  
 
Klein Bietjie - Lirieke  
 
Sê my voel jy braaf?  
Of is daar iets waaraan jy skuur en skaaf?  
Gaan jy by kan hou?  
Of is die antwoord nog ‘n sluk vir jou, vir nou   
 
Dis wat die liefde doen  
Hou jou eers onseker voor jou beste soen    
Wat kan jy doen?  
Ek sien jy’s skaam  
Maar ek kan nie langer wag nie  
Nee, nie meer uithou  
Hier gaan ons nou  
 
So, gee maar nog ‘n klein bietjie wyn  
Klein bietjie wyn  
Klein bietjie wyn vir my  
Is dit ek of jy  
Wie te bang gaan bly?  
Om te vat aan ‘n kans  
Te vra vir ‘n dans  
Om langer hier te bly  
As jy dieselfde voel  
Is dit dalk bedoel   
So, kom ons wees ‘n klein bietjie braaf vir my en vir jou  
 
Ek sien jy kyk vir my  
Laat jou voete jou na my toe lei  
Kom en vat ‘n kans  
Want ek wag net vir ons laaste eerste dans  
 
Dis wat die liefde sê  
Laat jou eers net wonder of jy dit wil hê  
Jou hart neerlê  
Ek sien jy’s skaam  
Maar ek kan nie langer wag nie  
Nee, nie meer uithou  
Hier gaan ons nou  
 
So, gee maar nog ‘n klein bietjie wyn  
Klein bietjie wyn  
Klein bietjie wyn vir my  
Is dit ek of jy  
Wie te bang gaan bly?  
Om te vat aan ‘n kans  
Te vra vir ‘n dans  
Om langer hier te bly  
As jy dieselfde voel  
Is dit dalk bedoel   
So, kom ons wees ‘n klein bietjie braaf vir my en vir jou  
 
So, gee my nog ‘n klein, klein bietjie  
Klein, bietjie bietjie  
Gee my klein, klein bietjie  
Klein bietjie, bietjie  
Gee my klein, klein bietjie  
Klein bietjie, bietjie  
Gee my klein, klein bietjie  
Klein bietjie, bietjie  
 
So, gee maar nog ‘n klein bietjie wyn  
Klein bietjie wyn  
Klein bietjie wyn vir my  
Is dit ek of jy  
Wie te bang gaan bly?  
Om te vat aan ‘n kans  
Te vra vir ‘n dans  
Om langer hier te bly  
As jy dieselfde voel  
Is dit dalk bedoel   
So, kom ons wees ‘n klein bietjie braaf vir my en vir jou  
 
Music video by Tamlyn Wessels performing Klein Bietjie (Official Music Video).(C) 2024 South Africa - Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd  
 
#TamlynWessels #Tamlyn #KleinBietjie
🚀
🔔

DOT RED website with chillies.red domain is available on sale. Learn More, buy from Afternic  or offer at Sedo 

🔍
🗨️